Read & Study the Bible Online - Bible Portal
Beproefde Beginsels Van Spanwerk: Maak Die Meeste Van Jou Potensiaal En Bemagtig Jou Span
John C Maxwell het oor die jare geleer dat die vermoe om met mense te werk die belangrikste sleutel tot sukses is. Om leiers te help om hierdie sleutel doeltreffend te gebruik, is twee van sy gewildste titels oor spanwerk nou saam in 'n omnibus beskikbaar. In Wen met mense verskaf Maxwell 25 praktiese beginsels wat elkeen maklik kan toepas om wen-wen-verhoudings te smee en blywende sukses te verseker. In 17 onbetwisbare watte van spanwerk verduidelik Maxwell hoe belangrik spanwerk vir elke tipe leier is en hoe spanwerk elke terrein van jou lewe kan verbeter.
ebook, 534 pages

Published January 1st 2012 by Struik Christian Media

Group of Brands