In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om ’n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hul spanlede vra? Hy reageer dan op van die taaiste leierskaptameletjies wat leiers onder sy aandag gebring het.
Deur middel van sosiale media het John Maxwell aan leiers die geleentheid gebied om vrae te stel oor hoe om hul volle potensiaal te bereik. Hy het toe 70 vrae oor die gewildste onderwerpe gekies, waaronder:
Hoe kan ek my unieke doel as leier ontdek?
Wat is die belangrikste daaglike gewoonte wat ’n leier behoort aan te leer?
Hoe motiveer jy iemand wat geen dryfkrag het nie?
Hoe werk jy saam met ’n moeilike leier wat geen visie het nie?
Goeie leiers vra die regte vrae is ’n deeglik deurdagte antwoord aan daardie leiers en aan elkeen wat voel dat hulle ’n plato bereik het op hul leierskapreis. Elke leier het die potensiaal om verder te groei. Die raad in hierdie boek sal lesers help om hulle huidige posisie te evalueer en ’n effektiewe plan te ontwikkel om hul doelwitte te bereik.
John C. Maxwell (born 1947) is an evangelical Christian author, speaker, and pastor who has written more than 50 books, primarily focusing on leadership.
His organizations have trained 2 million leaders worldwide. Every year he speaks to Fortune 500 companies, international government leaders, and audiences as diverse as the United States Military Academy at West Point, the National Football League, and ambassadors at the United Nations.
John C. Maxwell was born in Garden City, Michigan. His father, Melvin, was a minister in a local Wesleyan church. Maxwell followed his father into the ministry, completing a Bachelor's degree at Ohio Christian University in 1969, a Master of Divinity degree at Azusa Pacific University, and a Doctor of Ministry degree at Fuller Theological Seminary. Maxwell has received five honorary doctorates of divinity (including ones from the California Graduate School of Theology and Liberty University).
... Show more