Ons is by ons tweede Sondag van ons reeks oor 2021 se Pelgrimslied en vandag wil die Here vir ons iets baie spesiaals kom vertel oor Hom - iets wat ons elke dag en elke tree in 2021 se Pelgrimsreis moet onthou!

Musiek in diens:
Freeling - Lauren Duski
Eagle Rock - Wes Hutchinson
Die Oorwinningslied
Swoop - The Mini Vandals