Vandag sluit ons ons reeks oor 2021 se Pelgrimslied af met 'n ongelooflike boodskap vir 2021 se Pelgrimsreis en VERDER - Die Here is nie net 'n Helper en Beskermer nie - HY IS OOK TEENWOORDIG OP 'N BESONDERE MANIER!
Musiek in boodskap:
Eagle Rock - Wes Hutchinson