God gee baiekeer in die Bybel tekens om ons te help onthou van Sy beloftes. Maar daar is ook spesiale tekens wat DIE HERE herinner van Sy beloftes aan ons...een daarvan is 'n reënboog en die ander een die kruis!
Wat beteken hierdie twee tekens vir JOU en hoe help dit jou God se beloftes ONTHOU en daarmee LEEF hier in die middel van 'n pandemie?

Musiek:
River Crossings - ALBIS (YouTube Audio Library)