Hoe lyk die profiel van ’n ware dissipel?
UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS is geïnspireer deur Romeine 12 en bied ’n treffende profiel van ʼn dissipel en ʼn inspirerende uitdaging om elke dag meer soos Jesus te word. Die geestelike weg is Bybels, verhoudingsgerig, genadegerig, geloofsgerig, prakties en meetbaar.
Chip Ingram daag lesers uit om “r12”-Christene te word en help hulle om die vyf belangrikste vrae in hul lewe te beantwoord:
• Hoe gee jy vir God wat Hy die graagste wil hê?
• Hoe kry jy die beste wat God vir jou wil gee?
• Hoe leer ken jy die ware jy?
• Hoe kan jy opregte gemeenskap met ander gelowiges ervaar?
• Hoe oorwin jy die boosheid wat op jou gerig word?
Elke hoofstuk sluit af met relevante vrae en aksiestappe wat lesers uitdaag en versterk in hul reis om as ’n “r12”-Christen te lééf!
’n Spesiale bylaag vir leraars sal hulle help om die beginsels in UITDAGING TOT ’N NUWE LEWE IN CHRISTUS in hulle gemeentes toe te pas sodat die gemeente ware Christenskap kan ervaar.
Chip Ingram is Senior Pastor of Venture Christian Church (www.venturechristian.org) in Los Gatos, CA and President of Living on the Edge, an international teaching and discipleship ministry that provides practical help for everyday believers. He has a unique ability to communicate truth and winsomely challenge people to live out their faith.
As a pastor for more than 25 years, Chip is passionate about helping Christians really live like Christians by raising the bar of discipleship. He has been the pastor of churches of 500 in Texas to 3,000 in California. He also served five years as president of Walk Thru the Bible. Chip holds an M.S. degree from West Virginia University and a Th.M. degree from Dallas Theological Seminary.
Chip is author of 12 books. Reaching more than a million people a week, his teaching can be heard on over 800 hundred radio stations and multiple television outlets worldwide, as well as the Internet.
... Show more