Dink aan daardie gevoel wat jy kry wanneer jy ’n moeilike werksweek agter die
rug het en die naweek uiteindelik aanbreek. Vrydag is die begin van daardie kort,
spesiale tydjie wanneer jy as’t ware toestemming het om jou lewe te geniet. Maar
hoekom sou God nie wou hê jy moet elke dag so voel nie?
In Elke dag ’n Vrydag wys die internasionaal-bekende skrywer Joel Osteen hoe
dit vir elkeen van ons moontlik is om hierdie ‘naweek-gevoel’ van tevredenheid en
geluk elke dag van die week te ervaar. Om ’n voortdurende positiewe lewensuitkyk
te behou ten spyte van omstandighede is ook die kerntema van Osteen se bediening.
In Elke dag ’n Vrydag bied hy lesers die geleentheid om te put uit sy
persoonlike ondervinding, Bybelse insig en beginsels vir ware geluk, en wys hy
hoe elke dag presies dieselfde beloftes en geleenthede van blydskap inhou wat
mense vyfuur op ’n Vrydagmiddag ervaar. Osteen sal lesers help om te ontdek dat
dit wel moontlik is om sewe dae ’n week gelukkig te wees!
Joel Scott Hayley Osteen is an American best-selling author and the senior pastor of Lakewood Church in Houston, Texas. His Christian ministry reaches over seven million broadcast media viewers weekly in the United States and millions more in over 100 nations around the world.
After 17 years with his father, producing the church's television program, Joel succeeded his father on October 3, 1999, as pastor of Lakewood Church. Joel had only preached once in his life, the week before his father's death.
Osteen's popularity led to him being featured as one of ABC News' "10 Most Fascinating People of 2006", and was named "Most Influential Christian in America" in 2006 by The Church Report.
... Show more