Drie van John Maxwell se klassieke titels oor leierskap is nou vir die eerste keer saam in ‘n omnibus beskikbaar: 21 Onweerlegbare wette van leierskap, Word die leier wat jy kan wees en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk. Die basiese beginsels wat in hierdie boeke bespreek word, kan jou help om more ‘n verskil te maak deur vandag ‘n beter leier te word. As jy ‘n begeerte het om te lei, kan hierdie boeke jou help om die visie, waardes, invloed en vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir suksesvolle leierskap.
Hierdie drie topverkoperboeke bevat beproefde beginsels wat Maxwell oor vier dekades van leierskap geleer het. Saam vorm hulle ‘n kurses in leierskap.
John C. Maxwell (born 1947) is an evangelical Christian author, speaker, and pastor who has written more than 50 books, primarily focusing on leadership.
His organizations have trained 2 million leaders worldwide. Every year he speaks to Fortune 500 companies, international government leaders, and audiences as diverse as the United States Military Academy at West Point, the National Football League, and ambassadors at the United Nations.
John C. Maxwell was born in Garden City, Michigan. His father, Melvin, was a minister in a local Wesleyan church. Maxwell followed his father into the ministry, completing a Bachelor's degree at Ohio Christian University in 1969, a Master of Divinity degree at Azusa Pacific University, and a Doctor of Ministry degree at Fuller Theological Seminary. Maxwell has received five honorary doctorates of divinity (including ones from the California Graduate School of Theology and Liberty University).
... Show more