Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as ‘n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander.
Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: ‘Jy kan nie iets gee wat jy nie het nie!’ Baie mense wat probeer om in die liefde van God te leef, doen dit in hul eie krag. Hulle kan nie God se liefde demonstreer nie, want hulle staan nooit stil om dit self te ontvang nie.
In Deurdrenk my met liefde deel Joyce Meyer Bybelse insigte en illustrasies uit haar persoonlike ervaringe oor hoe God haar lewe verander het. Sy stel jou bekend aan ‘n lewe gevul met God se liefde - liefde wat jou nie net sal seën nie, maar jou ook sal motiveer om ander lief tê he.
God is liefde en om lief te hê en geliefd te wees is die kern van die lewe. Leer hoe om waarlik God se onvoorwaarkelike liefde vir jou te aanvaar en in sy liefde te wandel soos Jesus dit gedoen het. Ontdek die soete vrede, diep geluk en krag wat tesame met die wil sal kom om te se: ‘Here, … deurdrenk my met liefde.’
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more