Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed.
In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade.
Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more