Naels byt. Selfoonverslawing. Spandabelrigheid – almal slegte gewoontes wat uiteindelik goeies gewoontes oorskadu.
In Goeie gewoontes vir ’n gelukkige lewe ondersoek Joyce Meyer die aard van gewoontes. Die eerste gewoonte, en die noodsaaklikste een, is die God gewoonte. Deur om ’n gewoonte aan te leer om jou dag te begin met die lees van jou Bybel en om tyd saam met God te spandeer, lê jy ’n fondasie om slegte gewoontes te oorkom en goeie gewoontes in hul plek te kweek. Joyce bespreek verder hoe om slegte gewoontes af te leer deur ’n studie van vernietigende en negatiewe gedragspatrone.
Sy bespreek veertien goeie gewoontes en wy ’n hoofstuk aan elkeen. Teen die einde van die hoofstuk het die leser ’n ‘padkaart’ om te volg en volharding sal hierdie gewoontes tweede natuur maak. Die goeie gewoonte word in jou ingeburger.
Van die gewoontes wat bespreek word sluit in:
Die God gewoonte
Die gesondheids-gewoonte
Die geluk-gewoonte
Die gewoonte van uitnemendheid
Die gewoonte van verantwoordelikheid
Die opskud-gewoonte
Die selfvertroue-gewoonte
Goeie gewoontes vir ’n gelukkig lewe bied jou riglyne oor hoe om slegte gewoontes te oorkom en goeie gewoontes te kweek!
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more