Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin.
Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele wat hulle nodig het om hulle toekoms anders as hulle verlede te maak.
Onderwerpe sluit in:
Hoekom vandag anders is
Kom verby jou verlede
Jy het net ’n oomblik nodig
Opgee is nie ’n opsie nie
Moenie jou foute weggooi nie
’n Nuwe droom
Deur gebruik te maak van ’n versameling inspirerende stories, Bybelse beginsels en reguit praat, demonstreer Jy kan weer begin kragtig dat God nog nie klaar is met jou nie. Wanneer jy in ’n groef vasgevang is, teleurgesteld in ’n resultaat, sukkel of onseker is oor die toekoms, moenie opgee nie. Moenie opgee in jouself nie en moenie opgee in God wat lief is vir jou nie.
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more