Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer.
Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar.
Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord.
Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word:
• Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees
• Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie
• Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag
Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar.
Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more