Is daar n teksvers oor ? Indien Christene op soek is na n Bybelvers oor n gegeweonderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God.In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig en om waarlik God se seen te ontvang. Sy bied n kragtige gids van die doeltreffendste Skrifgedeeltes in die Bybel en bespreek hoe om God se Woord hardop uit te spreek, n vorm van gebed kan wees.Joyce moedig lesers aan om teksverse vir gebed, bemoediging, hoop en leiding te gebruik. Sy het die Skrifgedeeltes in meer as 50 onderwerpe verdeel wat alfabetiesgerangskik is en bestaan uit onderwerpe soos woede, angs, hoop, genesing en vertroue.Voordele van hierdie boek sluit in: Handige manier om n Bybelvers volgens onderwerp op te spoorIdeale wegspringplek om die Woord te verkenVerklarings om jou geloof in enige situasie te versterkIn Leef uit die krag van God se Woord moedig Joyce Meyer jou aan om jou hart se begeertes hardop te bely sodoende sal jy n kragtige, seevierende lewe lei."
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more