Read & Study the Bible Online - Bible Portal
Neem Beheer Oor Jou Emosies: Hoe Om Bo Jou Gevoelens Uit Te Styg
Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doelvoor oe om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik!In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens.Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundigenavorsing om n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, enraad gee oor hoe om hulle te beheer.Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend: Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid Die krag van herinneringe Die invloed van woorde op emosies Vrees Die voordele van gelukJoyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewensen emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haarnuutste werk nie!"
ebook, 257 pages

Published May 9th 2014 by Struik Christian Media (first published January 1st 2012)

Group of Brands