Read & Study the Bible Online - Bible Portal
Praat Nuut Leef Nuut: Verstaan Die Krag Van Jou Woorde
Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word 'n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat 'n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as 'n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is 'n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.
ebook, 256 pages

Published April 1st 2013 by Struik Christian Media (first published January 1st 2013)

Group of Brands