Vrees oor die algemeen het ’n uitwerking op hoe ons volheid leef, en hou ons terug van dit wat ons lewens verryk en ook die lewens van ander. Maar jou lewenskwaliteit sal verbeter wanneer ons leer om te midde van vrees, waagmoedig te wees.
In Waag dit, al is jy bang, verduidelik Joyce Meyer hoe Christene die verlammende krag van vrees kan oorwin deur bloot die Here aan te roep. ‘Moenie vrees nie’ kom regdeur in die Bybel voor. God weet sy kinders sal met vrees gekonfronteer word, maar Hy kan ons help om dit teen te staan.
Dit is jou reg as erfgenaam omdat jy ’n kind van God is, om die lewe voluit te leef en te geniet. Joyce bemoedig jou om met ’n verwagting te leef terwyl jy leer om jou vrees te oorwin, om te word wat God wil hê jy moet wees en om te doen wat Hy wil hê jy moet doen.
Met ’n kombinasie van persoonlike insig en bemoedigende Skrifgedeeltes, sal hierdie boek jou help om met God se krag jou vrese te oorwin en die beste te bereik wat jy kan.
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more