Read & Study the Bible Online - Bible Portal
Wees Oorgehaal Vir Die Lewe
In Wees oorgehaal vir die lewe! verduidelik Joyce aan die leser waar om na die oorsprong van dit wat jou motiveer en aanspoor om te leef soos jy leef te gaan soek. Sy help die leser verstaan hoe om jou lewensdoel te bepaal en help jou om die oorgawe en geesdrif wat jou aanvuur om hierdie doel te verwesenlik, te ontdek.
Paperback, 339 pages

Published February 2008 by Struik Christian Books

Group of Brands