Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand sal elke wapen tot sy beskikking gebruik om ons uitkyk op die lewe te vertroebel en ons verhouding met God te versuur. Daar is egter hoop. Ons het die mag ontvang om terug te veg – een dag op ‘n slag. Om ons toe te rus vir hierdie stryd, het Joyce Meyer 100 dagstukkies uit haar trefferboek ontwikkel en saamgevat in hierdie opwindende gelyknamige bundel, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies.
In hierdie 100 dagstukkies help Joyce ons om:
• Die verwronge denke van die vyand te identifiseer
• Destruktiewe gedagtepatrone doeltreffend te beheer
• Oorwinning in die vernuwing van ons denke te behaal
Wen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes!
Pauline Joyce Hutchison Meyer, more commonly known as Joyce Meyer, is a Charismatic Christian author and speaker. Her television and radio programs air in 25 languages in 200 countries, and she has written over 70 books on Christianity. Joyce and her husband Dave have been married since January 7, 1967, have four grown children, and live near St. Louis, Missouri. Her ministry is headquartered in the St. Louis suburb of Fenton, Missouri.
In 1993, her husband, Dave, suggested that they start a television ministry. Initially airing on superstation WGN-TV in Chicago and BET, her program, now called Enjoying Everyday Life, reaches a large audience.
In 2004 St. Louis Christian television station KNLC, operated by the Rev. Larry Rice of New Life Evangelistic Center, dropped Meyer's programming. Rice had been a longstanding Meyer supporter, but claimed that her "excessive lifestyle" and teachings which often go "beyond Scripture" were the impetus for canceling her program.
In 2005, Time magazine's 25 Most Influential Evangelicals in America ranked Joyce Meyer as 17th.
... Show more