Read & Study the Bible Online - Bible Portal
n Tyd vir vasberadenheid (eBoek): Respek begin by die huis
Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie.
’N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elkedagse helde – polisiebeamptes Adam Mitchell, Nathan Hayes, Shane Fuller en David Thomson – verbonde aan die Dougherty-distrik se Sheriff-departement. Sterk manne wat daagliks met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees.
Wanneer ’n tragedie hulle tref, begin hierdie mans worstel met hul hoop, hul vrese, hul geloof en hul vaderskap. Kan ’n nuutgevonde dringendheid hierdie pa’s help om nader aan God te kom en ook nader aan hulle kinders?
’N TYD VIR VASBERADENHEID is ’n boek wat ’n langdurige impak op gesinne sal hê.
Kindle Edition, 303 pages

Published November 2nd 2011 by CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

Group of Brands