Rick Warren sê dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: ‘Waarom kan ek nie verander nie?’
Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander vernuwe gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig.
Onderwerpe sluit in:
Die keuse om meer liefdevol te wees
Kweek geduld
’n Vreedsame lewe in ’n onrustige wêreld en
Ander keuses wat jou lewe sal verander
Namate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.
Richard Duane "Rick" Warren is an American evangelical Christian minister and author. He is the founder and senior pastor of Saddleback Church, an evangelical megachurch located in Lake Forest, California, currently the eighth-largest church in the United States.
He is also a bestselling author of many Christian books, including his guide to church ministry and evangelism, The Purpose Driven Church, which has spawned a series of conferences on Christian ministry and evangelism. He is perhaps best known for the subsequent devotional, The Purpose Driven Life, which has sold over 30 million copies, making Warren a New York Times bestselling author.
Warren holds conservative theological views. While holding traditional evangelical views on social issues such as abortion, same-sex marriage, and stem-cell research, Warren has called on churches worldwide to also focus their efforts on fighting poverty and disease, expanding educational opportunities for the marginalized, and caring for the environment.
... Show more